Lybrary.com: ebooks and download videos Search All  Title  Author 
Home / Nonfiction / True Crime / Murder

Die Staat vs. Oscar: 9 uur, 4 skote, 1 raaiseldood

$12.99
| £10.52 | €12.47 | Ca$17.47 | Au$17.73
by Marida Fitzpatrick
What is this?DRM-EPUB | by download   add to wish list
Die Staat vs. Oscar: 9 uur, 4 skote, 1 raaiseldood by Marida Fitzpatrick

Oscar klop aan die deur en Reeva kom maak vir hom oop. Die man wat oor die drumpel trap, wat vir die laaste keer by hierdie huis instap, is Oscar Pistorius, skatryk, alomgeliefde wêreldberoemde Olimpiese held. Die man wat oor minder as 24 uur by dieselfde deur sal uit steier, sal 'n ánder Oscar wees. Berug, bebloed, bedroef, 'n flentersgebreekte spieël van homself."Dis die verhoor van die jaar, die storie van die dekade. Dis 'n liefdesverhaal wat 'n hofdrama geword het, 'n sprokie wat in bloed geëindig het.

Die Oscar Pistorius-saak is al van hoek tot kant bestudeer en ontleed, in berigte en debatte bespreek. Maar nog nooit is dit van die begin tot die end as 'n spanningsverhaal vertel nie. En dít is wat Marida Fitzpatrick in Die Staat vs. Oscar doen. Sy weef die skrikwekkende gebeure van daardie nag en die mees dramatiese dele van die verhoor op só 'n manier ineen dat die boek soos 'n misdaadriller lees. Tussendeur dié boeiende vertelling is uittreksels uit roerende onderhoude met van die betrokkenes se naastes. Die boek bevat ook 'n interessante ontrafeling van die tegniese aspekte van die verhoor: Wat het die ballistiek, die getuienis oor die gille en Oscar se twee verwere uiteindelik vir hom beteken? Dit word alles geïllustreer met foto's wat op die toneel geneem is en grafiese voorstellings. Die Staat vs. Oscar is 'n fassinerende storie wat nie net al die legkaartstukke van die Oscar-raaisel in plek laat val nie, maar deurentyd aangryp en m

To view this DRM protected ebook on your desktop or laptop you will need to have Adobe Digital Editions installed. It is a free software. We also strongly recommend that you sign up for an AdobeID at the Adobe website. For more details please see FAQ 1&2. To view this ebook on an iPhone, iPad or Android mobile device you will need the Adobe Digital Editions app, or BlueFire Reader or Txtr app. These are free, too. For more details see this article.


SHARE  Share by Email  Share on Facebook  Share on Twitter  Share on Linked In  Share on Delicious
or call in the US toll free 1-888-866-9150 product ID: 891792

Ebook Details
Pages: 300
Size: 2.2 MB
Publisher: Jonathan Ball Publishers
Date published:   2014
ISBN: 9781868426423 (DRM-EPUB)

DRM Settings
Copying:not allowed
Printing:not allowed
Read Aloud:  not allowed

This product is listed in the following category:

Nonfiction > True Crime > Murder

If you find anything wrong with this product listing, perhaps the description is wrong, the author is incorrect, or it is listed in the wrong category, then please contact us. We will promptly address your feedback.

Submit 5 page SummaryWhat is this?

12/11/2016
© 2016 Lybrary.com